Ons het ‘n nuwe baba

R50.00R175.00

(Die boek neem ‘n paar secondes om te laai)

SKU: N/A Categories: ,

Description

‘n Boek om jou kind te bemoedig wanneer daar ‘n nuwe baba is.

Sodra jy jou kind vertel het, dat daar ‘n nuwe baba gaan wees, het jy nog ‘n paar maande om te wag voordat die baba kom. Gedurende hierdie tyd, hou die kommunikasiekanale oop en volg jou kind se leiding oor hoeveel hy wil weet.

Laat jou kind vrae vra en vra jou kind nou en dan hoe hy voel en wat hy graag wil weet. Laat jou kind die baba voel skop wanneer jy kan en moedig jou kind aan om dalk vir die baba te sing of te praat. Hou jou praatjie oor die nuwe baba lig en positief. Wys jou kind ‘n paar foto’s van hoe jou maag gelyk het toe jy swanger was met hom en gaan gereeld deur sy baba foto’s gaan. Dit sal hom help om te verstaan ​​dat hy eens die baba was wat daardie spesiale baba-aandag gekry het. Lees hierdie boek gereeld vir jou kind om hom te help om die komende veranderinge in sy lewe te verstaan.

Daar is reeds baie boeke geskryf en nog titels volg.

Additional information

Print copy

Paperback, e-book

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ons het ‘n nuwe baba”

You may also like…