Description
‘n Boek om jou kind te bemoedig om sy/haar doeke vir die potjie te verruil.
Baie ouers is onseker oor wanneer om met potjie opleiding te begin. Natuurlik is nie alle kinders op dieselfde ouderdom gereed nie. Dit is dus belangrik om te kyk vir tekens van gereedheid, soos om ‘n aktiwiteit vir ‘n paar sekondes te stop of om sy of haar doek vas te hou. Die meeste kinders begin met tekens tussen 18 en 24 maande, sommige kan vroeër of later gereed wees. Potjie opleiding moet korrek gedoen word, moenie dit doen as jy op vakansie gaan of met die geboorte van ‘n broer of suster nie, ook nie waneer jy verhuis of as hulle in hul eie bed begin slaap nie. Lees hierdie boek gereeld saam met jou kind.
Daar is reeds baie boeke geskryf en nog titels volg.
Reviews
There are no reviews yet.