Description
‘n Boek om jou kind te bemoedig wanneer hy/sy bang vir die donker is.
Vrese vir slaaptyd – die donker, monsters onder die bed en alleen slaap – kom almal by ‘n jong kind voor. Dit is die jare waarin u kind se verbeeldingskragte ontwikkel, wat beteken dat hy nou nuwe dinge kan voorstel om voor bang te wees. Omdat hy ‘n goeie deel van sy dag deurbring in fantasie-spel (in die geselskap van jakkalse en dinosourusse en slegte ouens), kan dit vir hom moeilik wees om sy verbeelding tydens slaaptyd af te sluit en te gaan slaap. Lees hierdie boek gereeld saam met u kind om hulle te help om vrees en dapperheid te verstaan.
Daar is reeds baie boeke geskryf en nog titels volg.
bravebooksco –
Fabulous book