Description
‘n Boek om jou kind te bemoedig wanneer hy/sy vir die eerste keer skool toe gaan.
Dit is ‘n groot verandering as u kind vir die eerste keer skook toe gaan. U kan hartseer voel en bekommerd wees dat u kind ongelukkig sal wees, nie vriende sal maak nie, of dat hy nie die skoolwerk sal geniet nie. Miskien probeer u u kind ondersteun om alles opwindend te laat voel, terwyl u van binne net so senuweeagtig voel.
Dit is ‘n groot mylpaal om vir die eerste keer skool toe te gaan. Of dit nou kleuterskool of speelgroep is, daardie eerste skoolervaring kan opwindend – en skrikwekkend wees. Dit kan ook ‘n groot aanpassing vir ouers wees! Lees hierdie boek gereeld vir u kind om hulle met die verandering te help.
Daar is reeds baie boeke geskryf en nog titels volg.
Reviews
There are no reviews yet.