Ek het diabetes

R50.00R175.00

(Die boek neem ‘n paar secondes om te laai)

Description

‘n Boek om jou kind te hulp as hy diabetes het.

Te veel kinders en jongmense word nie met Tipe 1-Diabetes gediagnoseer voordat hulle in diabetiese ketoasidose (DKA) is nie, ‘n lewensgevaarlike toestand wat dringende mediese hulp vereis.  Die mees algemene simptome by kinders is:

  • Toilet – Gaan gereeld toilet toe om te urineer, bednatmaak deur ‘n voorheen ‘droë’ kind of swaarder doeke by babas. In die nag opstaan om toilet toe te gaan.
  • Dors – Om regtig dors te wees en nie die dors te kan les nie.
  • Moeg – Voel moeër as gewoonlik. Om minder energie as normaal te hê, nie so gereeld te speel nie, en minder energie vir sport.
  • Maerder – Gewig verloor of lyk maerder as gewoonlik.
  • Buie – Uiterste buieveranderinge.

Jy kan ook agterkom dat jou kind meer infeksies kry as gewoonlik. Die simptome van Tipe 1-Diabetes is geneig om binne ‘n kwessie van dae of weke na vore te kom, en jy moet dringend mediese hulp kry as jy enige van hierdie simptome opmerk en aandring op ‘n bloedglukosetoets.

Daar is reeds baie boeke geskryf en nog titels volg.

Additional information

Print Copy

Paperback, e-book

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ek het diabetes”

You may also like…