Ek kry nagmerries

R50.00R175.00

(Die boek neem ‘n paar secondes om te laai)

SKU: N/A Categories: ,

Description

‘N Boek om dapperheid by u kind aan te moedig as hulle nagmerries het

Dit is belangrik vir kinders om te weet dat hul ouers altyd daar is om hulle te beskerm.  Dit geld ook vir wanneer hulle nagmerries het.  Kinders verwag dat jy die monster of draak moet aanvat en uitsorteer.  Dis belangrik om te besef dat jou kind se nagmerrie vir hom/haar ʼn werklikheid is en dis belangrik om hulle te troos en nie te ondervra nie.  Wanneer jou kind wakker word en gil in die nag, is dit belangrik om te verstaan dat hy/sy nie ʼn gesprek aanmoedig hierdeur nie.

Ek stel egter nie voor dat jy moet poog om ʼn ‘kop-in-die-wolke’ tipe bestaan te skep wat vry is van enige spookagtige insette nie.  Maar dit is nutteloos om kinders aan beelde en ervarings bloot te stel wat hulle kan bang maak.  Lees hierdie boek gereeld om dapperheid en begrip aan te moedig.

Daar is reeds baie boeke geskryf en nog titels volg.

Additional information

Print copy

Paperback, e-book

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ek kry nagmerries”

You may also like…