Description
‘N Boek om dapperheid by u kind tydens storms aan te moedig
Hoe kinders dapperheid leer in ʼn era van oorbeskerming. Om dapper te wees, beteken om waagmoed, durf te hê. Dis alles woorde wat ons graag met ons kinders wil assosieer. Maar wat is die kern van dapperheid? Wat is die spesifieke kwaliteit wat ons wil vestig in ons kinders wat hulle sal dapper maak wanneer ander ineenkrimp?
Ons is oorbeskermend met ons kinders in vandag se moderne wêreld, ons ontneem hul van vryheid en leergeleenthede. Hulle moet leer hoe om beheer te neem van hul eie gedrag en emosies. Niks in die lewe is sonder risiko nie. Lees hierdie boek gereeld vir jou kind om dapperheid aan te moedig.
Daar is reeds baie boeke geskryf en nog titels volg.
Reviews
There are no reviews yet.