Description
‘n Boek om jou kind te bemoedig om hulle gevoellens te deel.
Gevoelens is ingewikkeld, dit is moeilik om kinders te leer oor gevoelens omdat dit ‘n redelik abstrakte konsep is. Dit is moeilik om te beskryf hoe dit voel om hartseer, bang of opgewonde te wees. Dit is belangrik om kinders so vroeg as moontlik oor hul emosies te leer, aangesien hul gevoelens elke keuse wat hulle maak beïnvloed.
Om jou kind te leer oor sy emosies, sal hom help om geestelik sterk te word. Kinders wat hul emosies verstaan en die hanteringsvaardighede het om dit te hanteer, sal volle vertroue hê dat hulle watookal die lewe hulle gee kan hanteer. Leer jou kind basiese gevoelens soos blydskap, woede, hartseer en vrees. Praat oor ander mense se gevoelens leer ook empatie. Wys kinders hoe om woorde in hul daaglikse woordeskat te gebruik. Leer jou kind proaktief hoe om ongemaklike emosies te hanteer. Lees hierdie boek gereeld vir jou kinders om hulle te help om gevoelens en emosies te verstaan.
Daar is reeds baie boeke geskryf en nog titels volg.
Reviews
There are no reviews yet.