Wat gebeur wanneer iemand sterf

R50.00R175.00

(Die boek neem ‘n paar secondes om te laai)

Description

‘n Boek om jou kind te hulp vanneer iemand sterf.

Wanneer iemand sterf, wys en voel kinders hul rou op verskillende maniere. Hoe kinders verlies hanteer hang af van hul ouderdom, hoe geheg hul aan die afgestorwe persoon was, en die ondersteuning wat hul ontvang. Wanneer daaroor dood gepraat word, gebruik eenvoudige, duidelike woorde. Luister en vertroos.

Elke kind reageer anders op die nuus dat ‘n geliefde gesterf het: sommige kinders huil, sommiges vra vrae en anderreageer glad nie. Dit is alles REG. Omskep emosies in woorde. Moedig kinders aan om te sê wat hulle dink en voel indie dae, weke en maande wat volg na die verlies. Praat oor begrafnisse en rituele. Laat kinders toe om deel te neemaan rituele soos lykskouiings, begrafnisse of gedenkdienste. Reageer op emosies met vertroosting en versekering.

Let daarop indien jou kind hartseer, bekommerd of ontsteld voorkom op ander wyses. Gee jou kind tyd om gesond te word na die verlies; dit is ‘n proses wat oor tyd gebeur. Genesing beteken nie dat hulle vergeet nie. Dit beteken dat mens die afgestorwe persoon met liefde en deernis onthou. Lees gereeld hierdie boek saam met jou kind om hom/haar te help om te praat oor dood en dit te verstaan.

Daar is reeds baie boeke geskryf en nog titels volg.

Additional information

Print copy

Paperback, e-book

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wat gebeur wanneer iemand sterf”

You may also like…